Soos al the vorige skrywers en kunstenaars reeds geese het: hierdie is “Hemel op aarde!” As julle fit hie beskikbaar gestel het hie, sou ons fit nooit kon onvaar nie – en dagvoor se ons baie dankie. Dankie fir al die fyn detail en moeite – in die huisie, op die stap roetes, by die swemplekke end, end. Die museum is ‘n meestersluk – ek het elke bladsy deurgelees. Groete tot volgende keer! Herby en Greda, Limpopo.